Hoe kan ek in Suid(er)-Afrika Esperanto leer?
Daar is 'n verskeie opsies vir Suid-Afrikaners wat wil Esperanto leer:
- Self-studie: Esperanto is só maklik dat dit gereeld gebeur dat mense se eerste kontak met 'n georganiseerde Esperantogroep in Esperanto geskied! Daar is 'n Afrikaanse leerboek wat 'n paar jaar gelede deur die Vereeniging uitgegee is. Daar is ook leerboeke in Engels en ander tale beskikbaar, asook sg. "direkte metode" leerboeke, waarin slegs Esperanto gebruik word. Kontak die Vereniging om te bestel.
- Esperanto klasse. Esperanto-klasse word gereeld deur plaaslike Esperantogroepe aangebied. Kontak jou naaste groep vir besonderhede.
- Rekenaar/E-pos/Internet kursusse. Vir besonderhede sien Skakels
Inleiding tot Esperanto
|

Deelnemers aan die EASA Komitteevergadering te Soweto

Esperanto uitstalling by Universiteit van Natal, Durban

EASA het die Wêreld Esperantovereniging by die Wêreldberaad oor Volhoubare Ontwikkeling in JHB verteenwoordig

Toutrek by die Jaarvergadering
|