![]() |
||
![]() | ![]() | |
|
|
![]() |
|
![]() | ![]() | |
Wat is Esperanto?Esperanto is 'n taal wat geskep was om kommunikasie tussen mense van verskillende taalgroepe te bevorder. Vir meer as 100 jaar bewys Esperantosprekers how kommunikasie taal- en landsgrense kan oorbrug. Vandag is daar 'n lewendige internasionale Esperantogemeenskap wat strek oor meer as 100 lande. Vind meer uit...Vind meer uit oor Esperanto deur middel van die skakels hieronder. Gebruik you blaaier se "Terug" funksie, of kliek die logo hierbo om na hierdie bladsy terug te keer...
|
![]() Deelnemers aan die EASA Komitteevergadering te Soweto
![]() Esperanto uitstalling by Universiteit van Natal, Durban
![]() EASA het die Wêreld Esperantovereniging by die Wêreldberaad oor Volhoubare Ontwikkeling in JHB verteenwoordig
![]() Toutrek by die Jaarvergadering
|
|